Search form

Esegiël 40:1

Die Here wys vir die profeet hoe Jerusalem sal lyk

1Ek het gevoel die Here sit sy hand op my. Dit was in die 25ste jaar nadat ons gevangenes geword het in die land Babel. Dit was in die begin van die jaar, op die tiende dag van die maand, ja, presies op daardie dag. Dit was 14 jaar nadat die stad Jerusalem verwoes is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index