Search form

Esegiël 40:2

2Die Here het vir my dinge gewys. Dit het gelyk of Hy my na Jerusalem gebring het en my op ’n baie hoë berg neergesit het. Op die suidekant van die berg was iets wat gelyk het soos ’n stad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index