Search form

Esegiël 40:22

22Die vensters en die pilare en die palmbome in hierdie poort was so groot soos die vensters en pilare in die poort by die oostekant. ’n Mens kon teen sewe trappe opgaan in die poort. Daar was ’n voorportaal by die binnekant.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index