Search form

Esegiël 40:23

23Daar was ook ’n poort langs die oop stuk grond by die binnekant, oorkant die noord-poort. Dit was soos die poort oorkant die oos-poort. Die man het gemeet hoe ver die poorte van mekaar is. Dit was 100 el.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index