24Toe het hy my na die suidekant laat loop. Daar was die buitenste suid-poort. Die man meet toe die pilare en die voorportaal van die poort, dit was so groot soos die pilare en die voorportaal van die ander poorte.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.