Search form

Esegiël 40:26

26’n Mens kon teen sewe trappe in die poort opgaan, en daar was ’n voorportaal by die binnekant. Daar was ook palmbome uitgesny op die pilare by altwee kante.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index