Search form

Esegiël 40:32

Die binneste oos-poort

32Toe bring die man my na die binneste oop stuk grond, dit was langs die oostekant. Daar was ’n poort, en hy het die poort gemeet. Dit was so groot soos die ander poorte.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index