Search form

Esegiël 40:33

33Die kamers in die poort en die pilare en die voorportaal was so groot soos die ander kamers en pilare en voorportale. Die voorportaal het ook vensters gehad. Die poort was 50 el lank en 25 el breed.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index