Search form

Esegiël 40:4

4Die man het vir my gesê: “Mens, jy moet goed kyk en luister, jy moet alles onthou wat ek vir jou sal wys, want die Here het jou hiernatoe gebring om vir jou alles te wys. Jy moet vir die volk Israel alles gaan vertel wat jy gesien het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index