Search form

Esegiël 40:46

46Die kamer langs die oos-poort, is vir die priesters wat by die altaar werk. Hulle is almal die nageslag van Sadok. Net hierdie priesters uit die nageslag van Levi mag naby die altaar kom om vir die Here te werk.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index