Search form

Esegiël 40:48

48Daarna het die man my gebring na die voorportaal van die tempel. Hy het die mure langs altwee kante van die deur gemeet. Elke muur was vyf el lank. Die deur by elke kant was drie el breed.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index