Search form

Esegiël 40:5

Die muur om die tempel

5Ek sien toe daar is ’n muur buite-om die tempel. Die man het die muur gemeet. Die muur was een meetriet dik en een meetriet hoog. Die meetriet wat die man in sy hand gehad het, was ses el en ’n handbreedte lank.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index