Search form

Esegiël 40:6

Die buitenste oos-poort

6Toe het die man na die poort by die oostekant gegaan. Hy het teen die trappe opgeklim en hy het die drumpel van die poort gemeet. Die drumpel was een meetriet breed. Daar was net een drumpel, en dit was een meetriet breed.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index