Search form

Esegiël 41:1

1Die man het my toe in die voorste kamer van die tempel gebring. Hy het die mure by die twee kante van die deur gemeet. Elke muur was ses el dik.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index