Search form

Esegiël 41:15

15Die man het gemeet hoe breed die gebou is langs die oop plek agter die tempel. Hy het dit gemeet saam met die gange langs die twee kante van die gebou, dit was 100 el.

Die voorste en die agterste kamers van die tempel was toe met planke, en ook die voorportale waardeur ’n mens na die oop stukke grond kon gaan,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index