Search form

Esegiël 41:19

19Een gesig was ’n mensgesig en die ander gesig was ’n leeugesig, en die gesigte het na die palmbome gekyk. Daar was gerubs teen al die mure van die tempel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index