Search form

Esegiël 41:22

22Die altaar in die voorste kamer was van hout gemaak, en dit was drie el hoog en twee el lank. Sy hoeke en sy kante was ook van hout gemaak. Die man het vir my gesê: “Hierdie is die tafel wat altyd in die voorste kamer moet staan, voor die Here.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index