Search form

Esegiël 41:25

25Daar was gerubs en palmbome op die dubbeldeure, dieselfde soos op die mure. Voor die voorportaal, langs die buitekant, was daar ’n afdak van hout.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index