Search form

Esegiël 41:26

26Daar was vensters met hortjies. Daar was ook palmbome op altwee kante teen die mure van die voorportaal, en ook teen die kamers van die gebou teen die tempel, en teen die afdakke.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index