Search form

Esegiël 41:3

3Toe gaan die man na die agterste kamer en hy meet die mure langs die twee kante van die deur. Die mure was twee el dik. Die deur was ses el breed, en elke muur langs die twee kante van die deur was sewe el lank.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index