Search form

Esegiël 41:4

4Die man het gemeet hoe lank die kamer is. Dit was twintig el lank. Die kamer was twintig el breed, dieselfde soos die voorste kamer. Die man het vir my gesê: “Hierdie is die hoog-gewyde kamer.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index