Search form

Esegiël 41:7

7Hierdie muur het drie mure van die tempel tot bo toegemaak. Die kamers op die tweede verdieping was breër as die kamers op die eerste verdieping, en die kamers op die derde verdieping was breër as die kamers op die tweede verdieping. Daar was ’n trap, en ’n mens kon teen die trap opgaan van die onderste verdieping deur die middelste verdieping tot by die boonste verdieping.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index