Search form

Esegiël 43:18

18Die man het vir my gesê: “Mens, die Here, Hy wat Here is, sê: Dit is die dinge wat julle moet doen met die altaar wanneer julle dit klaar gebou het om daarop brand-offers te bring en om bloed daarop te spat:

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index