Search form

Esegiël 43:2

2En daar, van die oostekant, kom toe die lig wat om die Koning, die God van Israel, is. Ek het iets gehoor soos wanneer baie water raas, en die lig van die Here het dit lig laat word op die aarde.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index