Search form

Esegiël 43:20

20“Jy moet van die bul se bloed neem en jy moet dit smeer aan die vier horings van die altaar, en teen die hoeke van die boonste rand van die altaar, en ook rondom die kante van die altaar. So moet jy die altaar gereedmaak sodat mense My daar kan dien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index