Search form

Esegiël 43:22

22Die volgende dag moet jy ’n gesonde bok-ram bring om ’n sonde-offer te wees. Jy moet dan dieselfde doen soos jy met die bul gedoen het. Jy moet die altaar gereedmaak sodat mense My daar kan dien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index