Search form

Esegiël 43:27

27Wanneer die sewe dae verby is, van die agste dag af en daarna, dan mag die priesters julle brand-offers en julle ete-offers op die altaar bring. Dan sal Ek julle aanvaar.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index