Search form

Esegiël 43:3

3Dit het dieselfde gelyk soos dit gelyk het toe ek moes kom sê dat die vyande die stad sal verwoes. Dit het ook so gelyk toe die Here aan my verskyn het by die Kebar-kanaal. Ek het gaan lê met my gesig teen die grond.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index