Search form

Esegiël 44:10

10Net die Leviete kon dit doen. Maar die Leviete het ver weggegaan van My toe hulle die Israeliete verkeerd laat doen het. Die Israeliete het verkeerd gedoen en hulle het hulle afgode gedien. Daarom moet die Leviete die straf kry vir die verkeerde dinge wat hulle gedoen het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index