Search form

Esegiël 44:11

11Die Leviete mag in my gewyde plek werk. Hulle mag wagstaan by die poorte van die tempel en hulle mag by die tempel werk. Dit is die Leviete wat die diere moet slag vir die brand-offers en die ander offers van die volk. Hulle mag vir die volk werk.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index