Search form

Esegiël 44:12

12Maar die Leviete het ook vir die volk gewerk toe die volk afgode gedien het. Hulle het die volk sonde laat doen. Daarom het Ek besluit om hulle te straf. Hulle moet die straf kry vir die verkeerde dinge wat hulle gedoen het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index