Search form

Esegiël 44:13

13Hulle mag nie by my altaar kom om priesters te wees vir My nie, hulle mag nie raak aan iets wat aan My gewy is en ook nie aan die hoog-gewyde dinge nie. Hulle moet weet dat Ek hulle verneder het oor die dinge wat hulle gedoen het, dinge wat Ek haat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index