Search form

Esegiël 44:2

2Die Here het vir my gesê: “Hierdie poort moet toe bly. Niemand mag dit oopmaak en daardeur gaan nie, want die God van Israel, die Here, het daardeur gegaan. Dit moet toe bly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index