Search form

Esegiël 44:22

22Die priesters mag nie trou met weduwees of vroue wat geskei het nie. Hulle moet trou met jongmeisies wat Israeliete is, of met die weduwees van priesters.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index