Search form

Esegiël 44:4

Wie by die tempel en die altaar mag kom

4Toe bring die man my deur die noord-poort na die voorkant van die tempel en toe sien ek die lig wat om die Koning, die Here, is. Die lig het die tempel van die Here volgemaak. Ek het gaan lê met my gesig teen die grond.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index