Search form

Esegiël 44:5

5Die Here het vir my gesê: “Mens, jy moet kyk en oplet en luister na alles wat Ek vir jou sê oor alles wat julle in die tempel van die Here moet doen en hoe julle dit moet doen. Jy moet oplet waar ’n mens mag inkom en oral waar ’n mens mag uitgaan uit die gewyde plek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index