Search form

Esegiël 44:9

9Die Here, Hy wat Here is, sê: Iemand wat nie ’n Israeliet is nie en wat nie aan My behoort nie en wat nie besny is nie, mag nie in my gewyde plek kom nie. Niemand van die mense wat tussen julle woon en wat nie Israeliete is nie, mag daar kom nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index