Search form

Esegiël 45:1

Die gewyde deel van die land, en die grond vir die stad en die regeerder

1Die Here het gesê: “Wanneer julle die land tussen die stamme verdeel, dan moet julle vir die Here ’n stuk grond gee, ’n gewyde deel van die land. Die stuk grond moet 25 000 el lank en 10 000 el breed wees. Die hele stuk grond moet gewyd wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index