Search form

Esegiël 45:13

Presente vir die tempel

13“Hier is die dinge wat julle vir die tempel moet gee: Julle moet een sesde van ’n efa koring gee van elke homer koring wat julle kry, en julle moet een sesde van ’n efa gars gee van elke homer gars wat julle kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index