Search form

Esegiël 45:14

14Julle moet een tiende van ’n bat olyf-olie gee van elke kor olyf-olie wat julle kry. Daar is tien bat in ’n homer, en in ’n kor is daar ook tien bat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index