Search form

Esegiël 45:15

15Julle moet een skaap of bok gee uit elke trop van 200 skape of bokke op die weivelde van Israel, die weivelde waar daar baie water is. Alles wat julle gee, is vir die koring-offers, die brand-offers en die ete-offers. Die priesters moet met die offers versoening doen vir julle.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index