Search form

Esegiël 45:17

Feeste en offers

17“Die regeerder moet dan hierdie goed gee om die brand-offers, die koring-offers en die drank-offers te wees. Hy moet dit gee op die feeste, die Nuwemaan-feeste, die Sabbatdae, op al die feestye van die volk Israel. Hy moet die goed gee vir die sonde-offers, die koring-offers, die brand-offers en die ete-offers. Die priesters moet daarmee versoening doen vir die volk Israel.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index