Search form

Esegiël 45:19

19Die priester moet van die bul se bloed neem en hy moet dit smeer aan die rame van die tempel se deure, en aan die vier hoeke van die altaar se boonste rand en aan die rame van die deure van die poorte na die binneste oop stuk grond.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index