Search form

Esegiël 45:20

20Die priester moet dit ook doen op die sewende dag van elke maand. Hy moet dit doen vir mense wat nie weet dat hulle verkeerd gedoen het nie, of vir mense wat nie weet dat dinge wat hulle gedoen het, verkeerd is nie. Dit is hoe julle die tempel moet reinig.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index