Search form

Esegiël 45:23

23Hy moet in die sewe dae van die Fees van die Ongesuurde Brood elke dag sewe gesonde bulle en sewe gesonde skaap-ramme gee om ’n brand-offer te wees vir die Here. Hy moet elke dag ook nog ’n bok-ram gee om ’n sonde-offer te wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index