Search form

Esegiël 45:25

25Die Hutte-fees begin op die vyftiende dag van die sewende maand, dan moet die regeerder elke dag dieselfde offers gee soos op die Fees van die Ongesuurde Brood.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index