Search form

Esegiël 45:4

4Hierdie stuk grond moet die gewyde deel van die land wees. Die priesters wat in die gewyde plek van die Here werk en wat by die altaar kom om vir die Here te werk, moet daardie grond gebruik. Dit is die plek waar hulle huise mag bou en waar die gewyde plek moet wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index