Search form

Esegiël 45:6

6Die grond waarop die stad moet staan, moet 5 000 el breed en 25 000 el lank wees. Hierdie grond moet langs die gewyde grond wees en dit moet aan al die Israeliete behoort.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index