Search form

Esegiël 45:9

9Die Here, Hy wat Here is, sê: “Regeerders van Israel, julle moet nou ophou om slegte dinge te doen aan mense, julle moet ophou om hulle te verdruk. Julle moet regverdig wees en reg doen. Julle moet ophou om my volk se grond vir julleself te vat.”

Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index