Search form

Esegiël 46:16

Die regeerder mag nie van die volk se grond vat nie

16Die Here, Hy wat Here is, sê: “Wanneer die regeerder vir een van sy seuns ’n stuk van sy grond present gee, dan sal dit aan die seun behoort. Dit is sy grond omdat sy pa dit vir hom gegee het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index